Nadat kaartjies vir nege Afrikaans is Groot-vertonings in Pretoria binne enkele ure uitverkoop het, maak dié gewilde konsertreeks weer ’n draai in die Moederstad – vir ’n vyfde keer. Op Saterdag, 17 Maart 2018 is dié konsert by die GrandWest Grand Arena in Kaapstad te sien. Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Theuns Jordaan, Karlien van..
Continue reading…
Afrikaans is Groot gaan wéér groot in Kaapstad
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!
Voorste Suid-Afrikaanse sangers kan nie wag om by Afrikaans is Groot in die Kaap op te tree nie
Posted on Leave a comment
Suid-Afrika se voorste sangers is dit eens dat dit ‘n voorreg is om saam in die Moederstad te kan kom optree. “Enigiets is spesiaal in die Kaapstad, selfs Afrikaans is Groot. Ek bedoel nou nie lelik teenoor die ander plekke nie, maar Kaapstad ís Kaapstad,” se Elvis Blue.
Op Vrydag, 17 Maart, en Saterdag, 18 Maart, is van ons land se beste Afrikaanse kunstenaars almal op één verhoog in die GrandWest Casino in Kaapstad te sien vir Afrikaans is Groot.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!